Laai ‘n gratis bybel vir jou slimfoon of rekenaar vanaf: www.bible.com

Die Bybel-program, YouVersion, die wêreld se gewildste Bybelprogram, is sedert 2008 123 miljoen keer geïnstalleer en eenmiljard keer deur gebruikers in 2013 oopgemaak.