Gebed vir sendelinge

Indien jy graag ons sendelinge se nuusbriewe persoonlik wil ontvang kontak hul gerus by onderstaande epos adresse: André Buitendag – CREDO Projekspanleier: Jimmy Coetzee  044 871 0955 Bedien gemeentes in George rondom ‘n sendingvisie en is deur die CREDO-bediening voltyds besig met gemeenskapsopheffing. Ons kerk speel in laasgenoemde ‘n leidende rol. Andre Buitendag – abuitendag@yebo.co.za Gerrie…