Vry 10 Feb 2017 – Biltong Brood Woord met Franco Smith

Hierdie is ‘n jaarlikse hoogtepunt op die kalender van Bergsig gemeente.  Oorlede krieketkaptein Hansie Cronje, Balie Swart, Jonty Rhodes en huidige Leeus afrigter Johan Ackerman tel onder die gassprekers wat die gemeente al besoek het. Moet nie vergeet van Carel du Plessis, Willie du Plessis, Christiaan Scholtz, Johan Ackerman, Charl Matteus, Jannie Botha, Balie Swart, Peter Pollock, Trevor Goddard, Pieter…

So 29 Jan – Angs

Ds Rudolph Grobler. Teks: Matt 6:25. Tema: Angs. [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

Niks kan ons van Sy liefde skei nie

Ds Rudolph Grobler. teks: Rom 8:31-39. Tema: Niks kan ons van Sy liefde skei nie. [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

So 16 Okt 2016 – PREEKREEKS: Die krag van die kruis

No 1: 16 Okt 2016 [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ] No 2: 30 Okt 2016 [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek…

Kruisdiens Band: Worship Aand

Right click op rooi strepie onder elke liedjie en kies “save as” om die mp3 af te laai. 1. My redeemer lives  2. This is amazing grace  3. Our God is greater  4. God and God alone  5. Rots van die eeue  6. This grace on which I stand   7. Good good Father  8….