25 Feb 2018 – My Bewaarder

Ds. Charl du Plessis. Tema:  My Bewaarder. Teks:  Judas 24, 25   Gespreksvrae vir kleingroepe: Lees ons teks rustig biddend deur. Wat staan vir jou uit, tref jou by die lees van dié gedeelte? Wat sê hierdie gedeelte vir jou alles van God? Vertel vir mekaar jul stories van waar en hoe God jul êrens in die…