25,26 Okt 2015: PREEKREEKS: Prof Stephan Joubert

Ons het die voorreg gehad om vir Prof Stephan Joubert tydens ‘n kort preekreeks in Bergsig gemeente te ontvang. Prof Stephan het gepraat oor: waarmee moet die kerk hom besig hou in 2015 – die taak en roeping van kerk vir vandag.    Nommer 1:    Nommer 2:    Nommer 3:  

Wêreldimpak naweek 6-7 Sept 2015

  Met Francois Vosloo. Teks: Joh 3:16. Tema: Want so lief het God die wêreld… dat Hy Jesus gestuur het…   dat Hy ons gestuur het…   dat Hy jou gestuur het…