Wêreldimpak-naweek

met INcontext ministries   08:30  Mike Burnard (Incontext Ministries): Vernuwende denke in ‘n veranderde wêreld.   18:00 Andrew Richards: My verwagtings vs die werklikheid van God. (‘n aktuele sessie met spesifieke fokus op jongmense.)

Gedenkdiens: Vink Roux – 2 Sept 2017

Vink Roux, die man met die goue stem en een van George se bekendste karakters, is 30 Augustus in George oorlede. Vink Roux Gedenkdiens Blaadjie PDF- Vink Roux Diens boekie binne PDF-   Vink Roux, die man met die goue stem en een van George se bekendste karakters, is 30 Augustus in George oorlede. ‘n…

Huweliksreeks – dr Jannie Botha

Breek die brood: ‘n Halwe hart.  Tel die lyke op.  Wat het dan verander?  Die brood is gebreek. Lees meer oor dr Jannie http://www.drjanniebotha.co.za/ Opnames van die reeks kan ook op CD by die kerkkantoor bestel word. R80/stel. 044 871 1338