Preekreeks: Waardes – die boustene van verhoudings

Preekreeks:     Ds Anton Louw. Teks: Efe 3:14-21.     Ds Anton Louw. Teks: Spr 3:1-12. tema: Bou met vertroue aan jou verhouding.   Ds Rudolph Grobler. Teks: Jakobus 5. Tema: Belydenis lei tot heelheid. Erediens 8 November bespreking Erediens 8 November leier hulpmiddel     Ds Hannes Pretorius. Teks: Matt 5:5, 11:28-30. Tema: Sagmoedigheid….

25,26 Okt 2015: PREEKREEKS: Prof Stephan Joubert

Ons het die voorreg gehad om vir Prof Stephan Joubert tydens ‘n kort preekreeks in Bergsig gemeente te ontvang. Prof Stephan het gepraat oor: waarmee moet die kerk hom besig hou in 2015 – die taak en roeping van kerk vir vandag.    Nommer 1:    Nommer 2:    Nommer 3: