Indien jy graag ons sendelinge se nuusbriewe persoonlik wil ontvang kontak hul gerus by onderstaande epos adresse:
129
Projekspanleier: Jimmy Coetzee  044 871 0955

Bedien gemeentes in George rondom ‘n sendingvisie en is deur die CREDO-bediening voltyds besig met gemeenskapsopheffing. Ons kerk speel in laasgenoemde ‘n leidende rol.
Andre Buitendag – abuitendag@yebo.co.za
129
gerrie_arlene

Gerrie en Arlene Coetzee – Portugal

Projekspanleier: Nora de Wit – 082 375 3060
Gerrie en Arlene (gemeentelede) doen evangelisasiewerk en kerkplanting in die Lisabon-omgewing in Portugal….
Gerrie en Arlene Coetzee – portugalsending@gmail.com
129
francois_nadia

Francois en Nadia Hattingh – Mosambiek

Projekspanleier: David Porter  044 874 4798, 082 824 5018
Francois (gemeentelid) en Nadia, saam met hul kinders, Franco, Simoné en Waldo, werk as kerkplanters, onder beskerming van New Tribes Mission, onder die onbereikte groepe in die Noorde van Mosambiek….
Francois en Nadia Hattingh – thehattinghs@gmail.com
129
algerie

Algerië

Projekspanleier: Jacques Naude 083 630 9456
Twee Algerynse vlugtelinge wat in Suid-Afrika hul teologiese opleiding ondergaan het, werk op die oomblik in Algerië en Frankryk, onder die duisende Algeryne en Noord-Afrikane. Algerië is dan ook ons gebedsl…
– Amos – arudiamos@gmail.com
– Mouazer – yoackimm@gmail.com.
Amos en Mouazer se nuusbrief word versprei deur Paula Keels in die VSA by paulafernkeels@gmail.com
129
andre_lidy

André en Lidy van der Bergh – Italië

Projekspanleiers: Hennie en Magda Rossouw  044 871 1520  081 039 0571
André (gemeentelid) en Lidy sendelinge in Pretoria. Andre is werksaam by OM.
Andre en Lidy van der Bergh – andre.vanderbergh@om.org.
129