‘n Bybelstudiegroep is ‘n groep van tussen 5 – 12 mense wat weekliks bymekaarkom.  Dit is ‘n veilige ruimte waar gelowiges oa saam die wil van God onderskei, hul stories met mekaar deel, vir mekaar bid, en saam liefdevol uitreik na ander.  Dit is ‘n plek waar gelowiges mekaar help om te groei in hul liefde vir God, hul vriende, kollegas en vreemdelinge.

Kontakpersoon: Kerkkantoor 044 871338

 

BibleStudy