Alpha

Categories: Nuus

Die doel van die lewe is…..

Waaroor gaan dit?

599618

Die Alpha Kursus is ‘n praktiese bekendstelling aan die Christelike geloof en gebaseer op “Die Soeke na Waarheid” deur Nicky Gumbel. Dit word reeds vir amper 30 jaar lank reg oor die wêreld aangebied.

Die Alpha-kursus word vanaf 13 Feb tot 29 Mei op Dinsdagaande 18:30 tot 20:30 aangebied.

GRATIS. Almal welkom. Bestaan uit: ete, DVD en kleingroep besprekings.

15 dele – ondermeer:Wie is Jesus? Waarom het Jesus gesterf? Waarom en hoe moet ek die Bybel lees? Wie is die Heilige Gees? Hoe lei God ons? 

Het jy vrae oor die lewe en oor die Christelike geloof? Kom vind meer uit en gesels en kuier saam rondom die etenstafel – en maak nuwe vriende!

Vir meer inligting kontak gerus vir ds Charl du Plessis (044 871 1379 / 083 286 3291)

Alpha 2018 Inskrywingsvorm PDF

Alpha 2018 Info en inskrywing –PDF

Alpha 2018 Info en inskrywing –PDF

 

 

 

 

 

Stuur asb voltooide vorms per epos na admin@george-bergsig.co.za of per faks na 044 871 4969.