Braam Klopper – boeke en CD’s beskikbaar

Categories: Nuus

Braam Klopper is ‘n Pastorale Terapeut wat spesialiseer in die rouproses en in die bystaan en vertroosting van diegene wat rou.

Sy aanbiedings en boeke en CD’s is altyd gemik op twee teikengroepe.
1. Diegene wat self in die rouproses verkeer en
2. Diegene wat ander sinvol wil bystaan.
Hy bied landwyd seminare aan oor die rouproses.

Sy boeke en CD’sΒ  is te koop by die kerkkantoor teen R100 elk.