SEEKOSete!

Categories: Nuus

Vrydagaand 2 Maart het ons behoorlik gesmul ons aan heerlike disse soos Snoek-a-la-Anton Louw, Viskos-a-la-Jamie Oliver en Sjokolade-a-la-Nigella Lawson.

Baie dankie aan die barista Ben en KRuST koffie vir die besonderse koffie-paring en proe.