SENIOR TEE @ Redberry aarbeiplaas

Categories: Nuus

Ons eerste Seniorlidmaat tee het plaasgevind by die Redberry aarbeiplaas op Dinsdag 13 Maart.
Daar is heerlik gekuier en behoorlik gesmul aan hul skons met aarbeikonfyt- en room.

Baie dankie aan Johan Ferreira en Martie van Staden vir die bespreking- en vervoerreëlings van hierdie uitstappie.