Waarom ‘n testament?

Categories: Nuus

‘n Testament

… is ‘n voorreg,
… gee gemoedsrus,
… is jou voorsorg vir diegene vir wie jy omgee,
… maak voorsiening vir werk van ewigheidswaarde,

 

Testament -PDF

 

Voordele van ‘n bemaking aan George-Bergsig Gemeente: Deur ‘n bemaking in jou testament aan die NG Gemeente George-Bergsig (of die Gemeente se Wêreldsendingfonds) maak jy voorsiening dat die Koninkrykswerk van die Gemeente kan voortgaan ook na jou dood.

Leave a Reply