Waarom kerk toe?

WAAROM KERK TOE? Attie Nel(Blog – Attie se koffietafel)  Thomas G Long het ‘n besondere boek geskryf met die titel: Beyond the Worship Wars: Building Vital and Faithful Worship. In die boek vra hy onder andere die baie belangrike vraag: Hoekom kom mense kerk toe? (Long:15) Mense kom natuurlik kerk toe vir verskillende redes: Gewoonte, dankbaarheid, skuldgevoelens, lojaliteit, druk…

Erediens as ‘n ontmoeting

EREDIENS AS ONTMOETING Attie Nel(Blog – Attie se koffietafel) Vrydagaand lees ek ‘n inskrywing van John Frye met die titel: From the Sheperd’s Nook: Preaching as Encounter. Een van die dinge wat hy skryf wat my getref het, was:“Preaching, in some traditions, is a sacrament or comparable to a sacrament… What it means is: preaching is more about what God does,…