PROBLEME MET OPNAMES

Verskoon asb dat sommige PREKE, agv probleme wat ondervind is met die opname en verwerking daarvan, nie beskikbaar is nie Jammer vir die ongerief. Bestellings (vir CD opnames) kan vir preke by die kkerkkantoor geplaas word (044 871 1338) @ R20/CD. Hul sal jou verwittig sodra dit gereed is.  

Huwelikseminaar So 19 – Di 21 Aug

Hierdie jaar se huwelikseminaar is aangebied deur VitaAmp huwelike en Rudolph en Sanet Grobler .   In die huwelik is man en vrou ’n eenheid: fisies, emosioneel en geestelik. Maar soms is dit moeilik om prakties hierdie eenheid uit te leef! Die reeks sal jou help om beter jou maat se behoeftes te verstaan en…