Ouerskapreeks met Johan Smith

Johan Smith was die speker tydens Bergsig se insiggewende ouerskapreeks. Indien jy wel dalk een van die sessies gemis het, graag weer wil luister of dit as geskenk aan iemand wil gee, kan jy die reeks op CD by Bergsig se kerkkantoor bestel. Slegs R100 vir al 5 sessies op ‘n stel CD’s. Betaling met bestelling…

19 Feb 2017 – Kruisdiens

Ds Rudolph Grobler [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

So 12 Feb – Leef jy of bestaan jy?

Stephanus Louw. Teks: Joh 10:10. Tema:  Leef jy of bestaan jy? [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]