Vry 10 Feb 2017 – Biltong Brood Woord met Franco Smith

Hierdie is ‘n jaarlikse hoogtepunt op die kalender van Bergsig gemeente.  Oorlede krieketkaptein Hansie Cronje, Balie Swart, Jonty Rhodes en huidige Leeus afrigter Johan Ackerman tel onder die gassprekers wat die gemeente al besoek het. Moet nie vergeet van Carel du Plessis, Willie du Plessis, Christiaan Scholtz, Johan Ackerman, Charl Matteus, Jannie Botha, Balie Swart, Peter Pollock, Trevor Goddard, Pieter…

So 5 Feb 2017 – Wat soek julle?

Ds Hannes Pretorius. Teks: Joh 1:35-42. Tema: Wat soek julle? 2017-02-05 Wat soek julle – kleingroepvrae PDF Geloofsgewoontes – vir dieper en hegter verhouding met die Here PDF   [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

So 29 Jan – Wanneer bietjie baie word

Ds Charl du Plessis. Teks: Mat 14:12-21. Tema: Wanneer bietjie baie word. [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

Onverklaarbare vrede

Ds Hannes Pretorius. Teks: Fil 4:4-9. Tema: Onverklaarbare vrede.   [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

Gesinsdiens -Oom Karoolus en Lente

Gesinsdiens -Oom Karoolus en Lente! [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

So 8 Jan 2017 – Om dieper te kyk

Ds Hannes Pretorius. Teks: Heb 11:1-6. Tema: Om dieper te kyk.   [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

So 1 Jan – Nuwejaarsdiens

Ds Rudolph Grobler [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

So 25 Des 2016 – God se geskenk is genade en vrede

Ds Anton Louw. Teks: Luk 2:1-20, Titus 2:11-14. Tema: God se geskenk is genade en vrede. [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]

So 18 Des- Is iets te buitengewoon vir die Here?

Ds Anton Louw. teks: Gen 18:1-15. Tema: Is iets te buitengewoon vir die Here? [Om AF TE LAAI: Regs-kliek , Save as… en kies plek (folder) waar jy preek wil bêre in MP3 formaat. Om slegs TE LUISTER – kliek op rooi streep. ]