Naka Drotsky – Biltong Brood en Woord

Bergsig se Mannebediening se immergewilde BILTONG, BROOD & WOORD spreker , Naka Drotske, het getuig van sy ervaring tydens ‘n roof in Nov 2018.  Luister gerus na die opname van sy besonderse getuienis. Naka Drotske – The Legend: Youtube OPNAME:      

PROBLEME MET OPNAMES

Verskoon asb dat sommige PREKE, agv probleme wat ondervind is met die opname en verwerking daarvan, nie beskikbaar is nie Jammer vir die ongerief. Bestellings (vir CD opnames) kan vir preke by die kkerkkantoor geplaas word (044 871 1338) @ R20/CD. Hul sal jou verwittig sodra dit gereed is.