Huwelikseminaar So 19 – Di 21 Aug

Hierdie jaar se huwelikseminaar is aangebied deur VitaAmp huwelike en Rudolph en Sanet Grobler .   In die huwelik is man en vrou ’n eenheid: fisies, emosioneel en geestelik. Maar soms is dit moeilik om prakties hierdie eenheid uit te leef! Die reeks sal jou help om beter jou maat se behoeftes te verstaan en…

So 24 Jun 2018 – Jy is spesiaal

Ds Hannes Pretorius. Teks: Psalm 139:1-4, 13-18. Tema: Jy is spesiaal.   pp Ps 139 13-18 Jy is spesiaal PDF pp Ps 139 13-18 Jy is spesiaal Powerpoint U omsluit my van alle kante: 1.  Vir die koorleier. Van Dawid. ‘n Psalm.      Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. 2.  Of ek sit en of…

So 17 Jun 2018 – Floreer deur die volheid van die Gees

Ds. Anton Louw. Teks: Esegiël 47. Tema: Floreer deur die volheid van die Gees. GESPREKSVRAE 17 JUNIE -PDF GESPREKSVRAE 17 JUNIE -WORD   VRAE VIR KLEINGROEPE 17 JUNIE 2018   VERHOUDING MET MEKAAR Laat elkeen vertel hoe dit met hom/haar en sy gesin gaan. Laat die wat vrymoedigheid het, vertel van ‘n “God-verhaal” wat die…