Huweliksreeks – dr Jannie Botha

Breek die brood: ‘n Halwe hart.  Tel die lyke op.  Wat het dan verander?  Die brood is gebreek. Lees meer oor dr Jannie http://www.drjanniebotha.co.za/ Opnames van die reeks kan ook op CD by die kerkkantoor bestel word. R80/stel. 044 871 1338

Pinkster 2017: Here, leer ons bid!

Met Deon Loots. Deon was predikant by Somerstrand N G gemeente en werk nou voltyds as Retraite leier by Shama retraite sentrum (naby Steytlerville in die Oos-Kaap). Hy is ook steeds landwyd betrokke by die dissipelskap bediening en skrywer van die dissipelskapmateriaal wat ons in die gemeente gebruik. Die boek “Here, leer ons bid”, is tans…

Preekopnames

As gevolg van mikrofoonprobleme was die kwaliteit van sommige preekopnames baie swak en kon ons dit nie hier plaas nie. Jammer vir die ongerief.

Ouerskapreeks met Johan Smith

Johan Smith was die speker tydens Bergsig se insiggewende ouerskapreeks. Indien jy wel dalk een van die sessies gemis het, graag weer wil luister of dit as geskenk aan iemand wil gee, kan jy die reeks op CD by Bergsig se kerkkantoor bestel. Slegs R100 vir al 5 sessies op ‘n stel CD’s. Betaling met bestelling…

Lydenstyd – Op pad na die kruis

In hierdie tyd dink ons aan Christus se lyding en sterwe om vir ons verlossing te bewerk. Daar is 7 Sondae, voor Paasfees, wat bekend staan as die Lydensweke. Op hierdie Sondae fokus ons op Christus se lyding en die betekenis daarvan vir ons. Dit loop deur tot die Sondag voor Paasfees. Christene het die…