Ons gemeente skep ruimtes waarin gelowiges binne hierdie drie verhoudings kan groei en daagliks God se wil vir Bergsig prakties kan uitleef. Ons is saam met die Here op reis om dié visie ‘n konkrete realiteit in ons gemeente te maak.
Fisiese Adres
H/v Meyer- & Vierdestraat
Bergsig, George, 6530
E-pos
admin@george-bergsig.co.za
Sel / WhatsApp
079 136 8107
Kerkkantoor
044 871 1338