
08:00 Informeel, 10:15 Klassiek
September 18 / 8:00 am - 12:00 pm
#bergsigjeug (kleingroepe).
08:30 #kinderkerk (3 jaar tot Gr. 7). Kinders sit vir die eerste deel van die Informele diens by hul ouers voor hulle saam met die jeugleiers uitbeweeg na die Jeuglokaal.
18:00 #tieners kom in die Jeuglokaal bymekaar. (Gr. 8-12)
16:45 #belydenisklas (Gr. 11 ) kom in die Gebedskapel bymekaar