Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

08:30 Informeel, 10:15 Erediens

February 6 / 8:30 am - 11:30 am

#bergsigjeug (kleingroepe). 

  • 08:30 #kinderkerk (3 jaar tot Gr. 7). Kinders sit vir die eerste deel van die Informele diens by hul ouers  voor hulle saam met die jeugleiers uitbeweeg na die Jeuglokaal.
  • 18:00 #tieners kom in die Jeuglokaal bymekaar. (Gr. 8-10)
  • 16:45 #belydenisklas (Gr. 11 ) kom in die Gebedskapel bymekaar

EREDIENSTE: Informeel 08:30 (met instrumente) en Klassiek 10:15 (orrel).

AANLYN EREDIENS op YouTube Sondag vanaf 07:00. Skakel: NG Bergsig YouTube kanaal

Details

Date:
February 6
Time:
8:30 am - 11:30 am
Event Category: