
- This event has passed.
08:30 Informeel, 10:15 Klassiek
January 30 / 8:30 am - 11:30 am
#bergsigjeug (kleingroepe).
- 08:30 #kinderkerk (3 jaar tot Gr. 7). Kinders sit vir die eerste deel van die Informele diens by hul ouers voor hulle saam met die jeugleiers uitbeweeg na die Jeuglokaal.
- 18:00 #tieners kom in die Jeuglokaal bymekaar. (Gr. 8-10)
- 16:45 #belydenisklas (Gr. 11 ) kom in die Gebedskapel bymekaar
EREDIENSTE: Informeel 08:30 (met instrumente) en Klassiek 10:15 (orrel).
AANLYN EREDIENS op YouTube Sondag vanaf 07:00. Skakel: NG Bergsig YouTube kanaal