Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Ds. Nati Stander lewer sy intreepreek

July 12 / 8:00 am - 11:00 pm

Ons is baie opgewonde om in die komende week vir Ds Nati Stander en sy gesin op George te verwelkom. Weens die huidige stand van Vlak 3-inperking sal die amptelike intreediens en bevestiging volgende naweek virtueel plaasvind met ‘n uitsending op ons Youtube-kanaal.

 

Ds Nati en Lindie met hul seuntjies Hendrik, Christiaan, Paul en Dawid.

 

 

 

 

Details

Date:
July 12
Time:
8:00 am - 11:00 pm
Event Category: