Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Internasionale ete – Wêreldimpaknaweek

October 15 / 6:00 pm - 9:00 pm

R100

Die Wêreldimpaknaweek spring weg met ‘n ete wat verskeie wêrelddele verteenwoordig – waar elkeen van ons sendelinge bedien.

Kom sit aan en word begeester vir die reuse IMPAK wat die Here deur George-Bergsig gemeente op ons wêreld wil maak.

Kaartjies is teen R100 by die kerkkantoor beskikbaar.

Details

Date:
October 15
Time:
6:00 pm - 9:00 pm
Cost:
R100
Event Categories:
,

Venue

NG George-Bergsig
Hoek van Meyer & 4de Str
George, Western Cape 6529 South Africa
+ Google Map
Phone:
0791368107
View Venue Website