
- This event has passed.
Werkswinkels – Wêreldimpaknaweek
October 16, 2021 / 9:00 am - 12:00 pm
Voel jy geroep tot die sendingveld? Of ‘n plaaslike bediening?
Getuienis is elke gelowige se roeping, ongeag waar jy woon of werk.
Kom woon die Wêreldimpaknaweek Werkswinkels by en word toegerus vir jou sendingveld – waartoe die Here jou ookal roep.
Drie geleenthede word aangebied:
- Kweek Koninkryk Kinders
- Projekspanne met impak
- Gebed verander die
wereld.
Skakel die kerkkantoor om jou bywoning te bevestig.
Verversings word voorsien