Skip to content Skip to footer
Ongoing

Alpha kursus

Bergsig kleingroepe kom aanlyn / in persoon bymekaar. Kontak ds. Rudolph Grobler (082 820 9899) as jy by 'n kleingroep wil aansluit of 'n leier is wat die kursus saam met jou groep wil doen.…

Informeel 08:30 en Klassiek 10:15

NG George-Bergsig Hoek van Meyer & 4de Str, George

EREDIENSTE IN DIE KERK #bergsigjeug (kleingroepe).  08:30 #kinderkerk (3 jaar tot Gr. 7). Kinders sit vir die eerste deel van die Informele diens by hul ouers  voor hulle saam met die jeugleiers uitbeweeg na die Jeuglokaal.…