Lof-en-aanbidding en Bybelse onderrig word aangebied by ons #kleuterkerk om 08:30 vir voorskoolkinders  3 – 6 jaar.

Geen #kleuterkerk tydens langnaweke en skoolvakansies nie. Sien weeklikse Bulletin en Almanak vir details.

Kliek hier vir #bergsigjeug