Kruisdiens Sondae om 18:00 – ‘n diens vir tieners, jongmense en “jonges van gees”. Ons kuier voor die tyd heerlik met ‘n koppie koffie.

Kruisdiens vind wel plaas tydens langnaweke, maar nie tydens skoolvakansies nie. Sien weeklikse Bulletin en Almanak vir details.

L.W.  geen Kruisdiens met Paassondag en Pinksterfees nie.

Kliek hier vir #bergsigjeug