Word deel van NGK George-Bergsig se seniorbediening

Visie: Ons as seniors leef Christus se liefde deur saam: geestelik te groei, te kuier en om te gee vir mekaar en vir die wêreld. 1. Geestelike bediening. Hier gaan dit oor onder andere oor pastorale versorging, siekebesoek, trauma en sterwensbegeleiding, eredienste, Bybelstudiegroepe, selgemeentes, wyksbyeenkomste, weeklikse byeenkomste. 2. Sosiale bediening. Op die oomblik het ons…

Donkie plekmatjies tbv Algerië sending

Pragtige gelamineerde donkie plekmatjies (A3)  te koop teen R30 elk. 17 Verskillende ontwerpe en aanhalings beskikbaar. Ten bate van Algerië Sending. Voorbeelde ook by die kerkkantoor beskikbaar. Plaas bestellings by kerkkantoor en verskaf asb kode. KERKKANTOOR: Ma-Vry 08:00-13:00 | TEL: 044 871 1338 | EPOS: admin@george-bergsig.co.za FACEBOOK: NG George-Bergsig

GAMESNIGHT!!!

Vrydag 14 September was daar behóórlik pret vir oud en jonk in Bergsig se kerksaal. Daar was paintball teikenskiet, springkasteel, kussinggeveg, 30 seconds, ‘n gelukkige trekking en vele meer. Baie dankie aan Suzette enelkeen wat betrokke was by hierdie Heroldsbaai Stranddiens fondsinsameling.

Uitreik na gemeenskap

Sondag 9 Sept het ons as gemeente saam uitgereik na ons plaaslike gemeenskap.  Ons het mense in ons gemeenskap bedien met die liefde van ons Here en só ‘n verskil gemaak. Ons preek vanoggend deur Ds Hannes Pretorius. Teks: Mark 1:40-45. Tema: Jesus het sy hand uitgesteek. Mark 1 40-45 Jesus het sy hand uitgesteek PDF…

STRANDDIENS 2018 is oppad! 🚣‍♂️🚀

Miskien wil God jou gebruik! As jy ‘n student is, en graag wil deelwees van ‘n wonderlike uitreik om ander meer van Jesus te leer en ook sélf te groei in jou geloof, kry dan NOU jou aansoekvorm… 🕛☀️🌈 BORGVORMS OOK BESKIKBAAR by Suzette. Hier is ‘n kort video: 🎬🎥 https://youtu.be/7StP7NJub5A ♥️♥️♥️ Ons is ‘n groep jongmense…

Huwelikseminaar So 19 – Di 21 Aug

Hierdie jaar se huwelikseminaar is aangebied deur VitaAmp huwelike en Rudolph en Sanet Grobler .   In die huwelik is man en vrou ’n eenheid: fisies, emosioneel en geestelik. Maar soms is dit moeilik om prakties hierdie eenheid uit te leef! Die reeks sal jou help om beter jou maat se behoeftes te verstaan en…

Vrouedag-tee 9 Aug

Die vroue van Bergsig het Vrouedag met fleur en vrolikheid gevier! Ons tema vir die oggend was Mooi van binne & mooi van buite. Daar is heerlik gekuier oor ‘n koppie tee en dekadente koeke; terwyl ons geluister het na sprekers wat uiters bekwaam is op hul gebied. Christie Els (kliniese sielkundige) het met ons…

Msinga 2018 – terugvoer

#madatmsinga – terugvoer So 20 Jul tydens al 3 Eredienste. Bring asb enige uitstaande Pepsi-blikke terug kantoor toe. Baie dankie vir ieder-en-elk sy bydraes en gebede.      

#ignitekamp 3- 4 Aug 2018

#ignite vir tieners (van Gr 8-11) 09:30.     Geen #ignite tydens langnaweke en vakansies nie. Sien weeklikse Bulletin en Almanak vir details. Jeug 2018- NUUT- PDF         Ons deel met groot opgewondenheid nuwe skuiwe by ons gemeente se tienerbediening. Vir die afgelope paar jaar het NGK Bergsig se tienerbediening gepoog om…

Bergsig Nuus 2018

Lees gerus oor  aktiwiteite van ons Gemeente: Bergsig Nuus 2018 – PDF