Donkie plekmatjies tbv Algerië sending

Categories: Nuus

Pragtige gelamineerde donkie plekmatjies (A3)  te koop teen R30 elk.
17 Verskillende ontwerpe en aanhalings beskikbaar. Ten bate van Algerië Sending.
Voorbeelde ook by die kerkkantoor beskikbaar. Plaas bestellings by kerkkantoor en verskaf asb kode.
KERKKANTOOR: Ma-Vry 08:00-13:00 | TEL: 044 871 1338 | EPOS: admin@george-bergsig.co.za
FACEBOOK: NG George-Bergsig