GAMESNIGHT!!!

Categories: Nuus

Vrydag 14 September was daar behóórlik pret vir oud en jonk in Bergsig se kerksaal. Daar was paintball teikenskiet, springkasteel, kussinggeveg, 30 seconds, ‘n gelukkige trekking en vele meer. Baie dankie aan Suzette enelkeen wat betrokke was by hierdie Heroldsbaai Stranddiens fondsinsameling.