Kom skakel in en wees betrokke! Elke bydrae word opreg waardeer.
Kontak gerus die kerkkantoor 044 871 1338 / Lindie Lötter 082 325 0627.

Indien jy wil inskakel of items skenk vir die stalletjies, vul asb die vorm in en besorg terug aan die kerkkantoor.
Gee donasies asb af by die kerkkantoor of plaas in die houer by die kerkingang teen 24 Feb.