Kalender 2019

Categories: Nuus

Hier onder is ons Kalender vir 2019. Let asb daarop dat die skole reeds 9 Januarie 2019 begin.

BAIE DANKIE aan al ons BORGE! Let wel dat hul kontak inligting ook op die laaste bladsy van die kalender verskyn.

God verander lewens. Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, onsself, mekaar en die wêreld.

God wil hê dat Bergsig ‘n plek moet wees waar ons die liefde van Jesus uitleef in ‘n verhouding met Hom, met mekaar, met onsself en met die wêreld. Kom word saam deel van die reis en sien hoe God werklik lewens verander!

Almanak 2019 PDF-vir druk (A4)