LOFPRYSING EN AANBIDDING IN PLATTELANDSE GEMEENTES

Categories: Nuus

WANNEER? Vry 2 & Sat 3 Augustus

WIE WORD GENOOI?
Almal in die gemeente wat by die musiekbediening betrokke is, naamlik sangers, kitaarspelers, tromspelers, pianiste, orreliste, fluitspelers, violiste, rekenaar- en klankbord-operateurs. Gemeentes wat genooi is kom van regoor die Suid-Kaap en Karoo, van Mosselbaai tot Plettenbergbaai en Oudtshoorn.
GRATIS VERBLYF BESKIKBAAR AAN DIEGENE WAT VER REIS.

PROGRAM
Vrydag 18:00 – 21:00 Aandete, Lofprysing & Sessie Een
Saterdag 08:00 – 12:30 Ontbyt, Lofprysing & Sessie Twee en Drie

TEMAS
1. Mense: Aanbidders, Kommunikasie, Versorg mekaar, Werf nog mense en Groei saam
2. Tegnies: Musiekteorie, Instrumente, Klankversorging, Beeldsending, Tegnologie 3. Teologie: Liedere-keuse, Woord-gebasseerde musiek, Vertaling en aanpassing van
bestaande liedere

 

Aanbidding Werkswinkel 2019 PDF