M.O.V.E. Konferensie

Categories: Nuus

Lees gerus meer oor hierdie sendeling-toerusting konferensie:

M.O.V.E. Konferensie in George

ETHNOS webblad

 

 

VRUG VAN DIE MAAND KLUB

Sluit aan vir slegs R100/maand. Jy ontvang maandeliks ‘n klein vrugtepakket asook nuus- en gebedsversoeke van die sendingveld. Die geld wat ingesamel word, word gebruik om Paul du Toit, sendeling van Bergsig, en Ethnos Movement International te ondersteun.
Vir meer inligting oor Paul en sy bediening kontak gerus die die projekspanleier Johannes Du Toit (082 851 8739).

E-pos: huisdutoit15@gmail.com 

LUKAS 8:15 Die deel wat in goeie grond val, dui op die wat die woord met ‘n goeie en opregte hart hoor en dit bewaar en deur volharding vrug dra.

 

 

 

 

Ministries