Uitreik na gemeenskap – 14 April

Categories: Nuus

Ons as gemeente het saam uitgereik na ons plaaslike gemeenskap. Ons het mense in ons gemeenskap bedien met die liefde van ons Here en só ‘n verskil gemaak.

Die hele gemeente (individue en gesinne) het daaraan deel geneem:  Kleingroepe in die gemeente (Bybelstudie-; sel-; dissipelskap-; kategese-; jeug-; bedieningsgroepe) en individue.