VAKANTE KOSTERPOS

Categories: Nuus

NG Bergsig benodig ‘n koster / nutsman. Die pos is beskikbaar vanaf 1 Jan 2020.
Dit is ‘n 6 dag werkweek, vanaf Sondag tot Vrydag.

Rekenaarvaardigheid sal ‘n aanbeveling wees. Vir ‘n persoon tot en met 60 jaar.
Meer besonderhede is op aanvraag beskikbaar.

Die sluitingsdatum vir die inhandiging is 22 Nov 2019. Stuur asb jou CV per epos na admin@george-bergsig.co.za / lewer per hand af by die Kerkkantoor (07:30 – 13:00, h/v Meyer- & 4de Straat, 044 871 1338)