Huwelikseminaar So 19 – Di 21 Aug

Categories: Nuus,Preke,Preke - Kruisdienste

Hierdie jaar se huwelikseminaar is aangebied deur VitaAmp huwelike en Rudolph en Sanet Grobler .

 

In die huwelik is man en vrou ’n eenheid: fisies, emosioneel en geestelik.

Maar soms is dit moeilik om prakties hierdie eenheid uit te leef!

Die reeks sal jou help om beter jou maat se behoeftes te verstaan en te vervul.

Op hierdie manier sal daar dieper intimiteit en meer passie in julle verhouding wees op al die vlakke van eenheid:

1. “Gemaak om een te wees”

Download

2.  “Gesig-tot-gesig” Hoe om beter te kommunikeer en bewondering vir mekaar te toon.

Download

3. Sy-aan-Sy” Hoe om die lewe saam te geniet en in julle geloofslewe saam te groei.

Download