PINKSTER 2019

Categories: Preke - Opgeneem

Tema: VERLOS VAN… VERLOS OM…

Wat is nodig om vandag Christen / dissipel in SA te wees?
Waarvan moet ons VERLOS word?
Waarvoor moet ons VERLOS word?

CD’s kan ook by die kerkkantoor bestel word @ R20 elk. Kontak ons gerus op 044 871 1338 / admin@george-bergsig.co.za.

 

 

 1. Verlossing met ‘n doel. Wat beteken verlossing in Joh 3:16-17 regtig? 

Download

PINSKTER 1 Verlos van –PDF

 

2. Verlos van: “wat sal die mense sê?”. Verlossing van jou seer. Luk. 7:36-50

Download

PINSKTER 2 Oorgawe — PDF

 

3. Verlos om te dien. Verlossing maak van jou ‘n dienskneg. Luk. 22

Download

PINKSTER 3 Diens –PDF

 

4. Verlos om te kan bid vir … 1 Tim. 2

Download

Pinkster 4 Verlos om te bid

 

5. Verlossing in jou eie huis.Verlos om jou eggenoot lief te hê. Ef. 5:22-33

Download

Pinkster 5 Eggenote en naaste PDF

 

Volg gerus Deon Loots se  FACEBOOKBLAD hierFacebook- Dissipelskap

Kontak hom  gerus by dissipel@gmail.com.

 

BOEK: NET EEN DING IS NOODSAAKLIK:

Hierdie boek daaroor dat ons moet leer om Jesus baie fyn dop te hou as ons werklik sy dissipels wil WEES; en HOM wil leer ken. Die boek kan met vrug deur sel- en kleingroepe gebruik word. Dit kan direk van deon bestel word @ R100 by dissipel@gmail.com.

 

Ander boeke beskikbaar:

DISSIPELSKAP MODULES 1-7 is by die kerkkantoor beskikbaar. Kontak gerus die kerkkantoor indien jy wil aansluit by ‘n dissipelskapgroep.