PROBLEME MET OPNAMES

Categories: Preke - Opgeneem,Preke - Opgeneem met Kruisdienste

Verskoon asb dat sommige PREKE, agv probleme wat ondervind is met die opname en verwerking daarvan, nie beskikbaar is nie

Jammer vir die ongerief. Bestellings (vir CD opnames) kan vir preke by die kkerkkantoor geplaas word (044 871 1338) @ R20/CD. Hul sal jou verwittig sodra dit gereed is.