Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (2013). Ingevolge die wet mag enige identifiseerbare inligting van ‘n persoon slegs deur die kerkkantoor / op die gemeente se kommunikasie-platforms gedeel word mits daardie individu persoonlik skriftelike toestemming daarvoor gegee het.
Ons versoek elke lidmaat om asb die volgende vorms te voltooi en terug te besorg aan die kerkkantoor:
POPI-WET TOESTEMMING,
LIDMAAT-INLIGTINGVORM.
- E-pos na admin@george-bergsig.co.za /
- WhatsApp dit na 079 136 8107.