SKOOLTERMYNE: Informele- en Kinderdiens – 08:30, Klassieke Diens – 10:15
LANGNAWEKE, VAKANSIETYD & DESEMBER: Erediens – 09:00
AANLYN EREDIENSTE:
Erediens video- en audio- opnames is beskikbaar aanlyn. Klik op die volgende skakels:
YouTube kanaal NG George-Bergsig
Webblad: www.george-bergsig.co.za
* Indien Covid-19 inperking dit toelaat, vind eredienste in die kerkgebou plaas – sien asb. die Bulletin & webblad vir kerkraadsbesluite. Onthou asb. dat die nodige veiligheidsmaatreëls geld: Dra ’n masker, saniteer hande en handhaaf ‘n veilige afstand van 1 m.