Bulletin
Info-pakket
Info Pakket
Vorige uitgawes
Nuusbriewe verskyn van tyd tot tyd in hierdie ruimte.
Bly ingelig via WhatsApp
Groepe:
Indien jy wil aansluit by die groep, kontak ons op 079 136 8107 / klik op die skakels.
Kommunikasie
Ons deel weekliks skakels en inligting oa. oor eredienste op ons YouTube-kanaal en Bulletin.
Klik op die skakel: Kommunikasie-groep
Bemoediging
Die leraarspan tesame met lidmate stuur weeksdae ‘n 3-minuut boodskap uit.
Klik op die skakel: Bemoediging & Inspirasie-groep.
Gebed
Sake vir voorbidding en gebedsversoeke word op Maandae en Vrydae gedeel.
Klik op die skakel: Gebedsgroep
Kleingroep materiaal
Kwartaalreeks: SUIWER EVANGELIE
Welkom by ons gemeentereis
Ons glo dat hierdie een van die belangrikste reekse van jou lewe gaan wees. Die ou skatte van die Evangelie word afgestof om weer ‘n prominente plek in jou lewe te neem.
Daar is omgeegroepmateriaal beskikbaar by die kerdeure, kerkkantoor en ook hier onder. Kleingroepleiers – kontak asb die Koster.
Suiwer Evangelie kleingroep PDF
Suiwer Evangelie Leiersgids PDF
TEMAS:
#1 God: Heilig en liefdevol
#2 Die mens – gemaak vir aanbidding, geneig tot ‘n val
#3 Christus – die Brug tot die Lewe
#4 Reaksie op genade
#5 Die Koninkryk – God se Groot Plan
#6 Die Heilige Gees – magtige bevryder
#7 Die Woord – deurdringend en verhelderend
Luister gerus na die opnames (video en audio) van die reeks op die volgende platforms.
App (Toep): NG George-Bergsig
Sending - Getuienis & Barmhartigheid
NUUSBRIEF: Francois & Nadia Hattingh
Sending & GeloofsGelofte-Offer (GGO)
- Sending / GGO Inligtingspakket: Sending info – PDF
- GGO vorm 2022: GGO 2022 vorm PDF / of jy kan ook via hierdie GOOGLE-FORMS- skakel jou GGO voltooi.
- Sendinggebedsgids: Sendinggebedsgids 2022 – PDF