Bergsig Gemeente is bevoorreg om reeds sowat 30 jaar met drie kragdadige, bekeerde sendelinge in Algerië (Noord Afrika) verbind te wees. Dié individue is nie net uit Islam bekeer het nie, maar ook ten volle vertroud met die Moslems se gebruike en kultuur, kan al drie gebruikstale in Algerië vlot praat en het Algerynse burgerskap met vrye toegang tot die land.
Befondsing vir ons sendelinge/sending-projekte vind plaas d.m.v. die Sendingfonds en GeloofsGelofte-Offers (GGO’s).
Bybelstudiegroepe
Dissipelskapgroepe
Selgroepe
Jy word uitgenooi om by enige van hierdie plaaslike diensgeleenthede in te skakel:
Cremhog Hawelose bediening & Sopkombuis
Badisa
Môreson kinderhuis
Tuiniqua Versorgingsentrum (bejaardesorg)
Ethnos bediening
Fisiese Adres
H/v Meyer- & Vierdestraat
Bergsig, George, 6530
E-pos
admin@george-bergsig.co.za
Sel / WhatsApp
079 136 8107
Kerkkantoor
044 871 1338