Hoe hoor ‘n mens God se stem?

01 – Wat glo ons van die “afsender”? (Sondagoggend 17 Mei 2026)

02 – Hoe lyk ‘n geskikte ontvanger? (Sondagaand 17 Mei 2026)

03 – Waaroor wil God met ons praat? (Maandag, 18 Mei 2026)

04 – Wat is die media waardeur God praat? (Dinsdag, 19 Mei 2026)

05 – Hoe prosesseer ons God se stem?(Woensdag, 20 Mei 2026)

06 – Teen watter frekwensie praat God met ons? (Donderdag, 21 Mei 2026)

07 – Watter soorte geraas kan waninterpretasie van God se stem veroorsaak? (Vrydag, 22 Mei 2026)

08 – Wenke om God se stem reg te hoor (Sondagoggend, 24 Mei 2026)

09 – Hoe praat God met ons oor sonde? (Sondagaand, 24 Mei 2026)