Staan vas! – Pinkster 01

Ds. Rudolph Grobler begelei ons deur Galasiërs 5 om te ontdek hoe Christus ons vrygemaak het.

Galasiërs 5:1 verklaar dat ons waarlik vry is.