Vry van prestasie-godsdiens – Pinkster 02

Ds. Rudolph Grobler begelei ons deur Galasiërs 5 om te ontdek hoe Christus ons vrygemaak het.

Galasiërs 5:2 – 12 verduidelik hoe Christus ons van prestasie-godsdiens bevry.